FREE OPTIONS
Family friendly
Dirk Van Der Westhuizen @ Die Voerkraal - STANDERTON
Fri Jul 24, 18:00 - Fri Jul 24, 23:59
Verblyden Landgoed & Die Voerkraal Venue
ABOUT
Die Voerkraal is reg vir n onvergeetlike aand met niemand anders as DIRK VAN DER WESTHUIZEN.
Die aand gaan vol energie wees met ongelooflike goeie musiek hier op die plaas!!!
Ons vier Die Voerkraal se "Grand Opening" - kom kuier saam ons!
Groep kaartjies beskikbaar
Per tafel van 8 gaste
OF enkel kaartjies te koop!
*Kontant kroeg beskikbaar
(GEEN koelerbokse word toegelaat nie)
*Kos stalletjies sal beskikbaar wees om iets te ete te koop.
Ons is slegs 7km vanaf Standerton geleë.
Dit gaan lekker wees!!!
DIRECTIONS
Dirk Van Der Westhuizen @ Die Voerkraal - STANDERTON
Verblyden Landgoed & Die Voerkraal Venue
Farm 387-30, Standerton, 2430, South Africa
Get Directions