Dirk Van Der Westhuizen (Standerton)

About

DIRK VAN DER WESTHUIZEN LIVE hier by Die Voerkaal - Standerton.

Ons beplan n onvergeetlike aand om Die Voerkraal se "Grand Opening" bekend te maak aan die publiek! Kom kuier saam!


Ons is slegs 7km buite Standerton geleë.


Die aand gaan vrolik wees, lekker kuier musiek en defnitief ’n vibe wat jy nie gou gaan vergeet nie!

Kontant kroeg beskikbaar.


Boek n tafel vir jou & vriende of n familiekuier!


Bespreek jou plek vroegtydig.

Kontant kroeg beskikbaar & Kos stalletjie


Contact info