No under 16s

Beste Van Alle Tye

Sun May 31, 15:00 - Sun May 31, 16:00

14 Rand Rd

ABOUT

Beste Van Alle Tye is 'n satiriese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu. Koegelenberg en Van Niekerk ontleed die politiese, maatskaplike, kulturele en absurde landskappe waarin Afrikaanssprekendes hulself bevind en uitleef. Van popmusiek tot piramideskemas, tafelgebede en 'n voorliefde vir die akuut - niks hier is heilig (of veilig) nie. Dié produksie is 'n karatewater-konkoksie van sketse, musiek, dans en parodieë.


Beste Van Alle Tye is vir Kanna-toekennings genomineer vir beide Beste Aanbieding: Komedie en Beste Ensemble by die KKNK vir 2026. Dié produksie is ook vir Beste Aanbieding: Blitsteater en Beste Aanbieding: Komedie by die KKNK vir 2025 genomineer.


31 May 2026

14 Rand Street, Vierlanden, 7550

14h00 for 15h00

Show starts 15h00

Bring your own drinks

Only 40 seats per show


DIRECTIONS

Beste Van Alle Tye
14 Rand Rd
14 Rand Rd, Vierlanden, Cape Town, 7550, South Africa
Get Directions