Family friendly
HMS Bloemhof Interskole 2026
Fri Aug 14, 07:30 - Sat Aug 15, 14:00
Bloemhof Girls' High School
ABOUT
Kom ervaar die opwinding van Interskole tussen HMSB en OMS op 14 en 15 Augustus. Geniet twee dae van topgehalte skolesport, geesdrif en gesinsvriendelike vermaak.
Toegang:
- R30 per dag of
- R50 vir albei dae
Gratis toegang vir:
- Leerders in volle skooldrag van HMSB en OMS
- Kinders onder 12 jaar
Belangrik: Geen parkering is op die skoolterrein beskikbaar nie. Gebruik asseblief die aangewese openbare parkeerareas.
Ons sien daarna uit om saam met julle 'n onvergeetlike Interskole-naweek te beleef!
DIRECTIONS
HMS Bloemhof Interskole 2026
Bloemhof Girls' High School
Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions