Vakansiefees 2026

Mon Jun 29, 08:00 - Thu Jul 2, 13:00

Veranderde Lewens Kerk

ABOUT

Op Avontuur saam met Jesus – Vakansiefees 2026


Kom kry jou paspoort en gaan saam met ons op ’n opwindende avontuur saam met Jesus!

Hierdie 4-dag vakansiefees (Maandag tot Donderdag) is vir laerskoolkinders (6–13 jaar) en bied ’n veilige, prettige en geloofsopbouende omgewing waar kinders kan speel, leer en groei.


Datums & Tye

29 Junie – 2 Julie 2026

Registrasie: 07:00

Program: 08:00 – 13:00


Wat om te verwag


  • Daaglikse temas uit Jesus se lewe
  • Speletjies, kreatiewe aktiwiteite en buitelugpret
  • Lofprysing, kleingroepe en gebed
  • Daaglikse geheueverse en ’n wen-span ??

Elke dag is vol: FUN, FOOD, FELLOWSHIP en FAITH


Kos & Omgee

Versnaperings, hoofetes, bederfies, asook tee, koeldrank en water word voorsien.

Ons ondersteun ook Maer Magrietjie — bring asseblief elke dag ’n niebederfbare kos-item saam om te skenk.


Kostes

R100 per kind (eenmalig)

Dek die volle 4 dae van die vakansiefees.

(Gebruik kind se naam, van en graad as verwysing.)


Veiligheid

Ons vrywilligers is geverifieer en opgelei om ’n veilige en liefdevolle omgewing te verseker.


Plekke is beperk – bespreek betyds!








DIRECTIONS

Vakansiefees 2026
Veranderde Lewens Kerk
17 Philips Ave, Discovery, Roodepoort, 1709, South Africa
Get Directions