Volkies Matrieks 1996
Sat May 23, 18:00 - Sat May 23, 22:00
Hoër Volkskool Potchefstroom
ABOUT
Klas van 1996 – 30 Jaar Reünie!
Datum: 23 Mei 2026
Tyd: 18h00 – 22h00
Plek: Volkies
Koste: R300 per persoon (Kinders onder 6 gratis)
Ons jaargroep, die Klas van 1996, kom vanjaar weer bymekaar vir ’n spesiale 30 jaar reünie!
Ons begin die dag saam by die opwindende Volkie vs Gimmie sportdag by die skool – ’n dag vol trots, energie en daardie onvergeetlike skoolgees.
Daarna skuif ons aan na die Volkies Wildsfees, waar ons die aand saam kuier – stories deel, lag oor ou herinneringe en weer bande versterk.
Belangrik:
- Ons het 3 Lapa’s bespreek (30 mense per Lapa)
- Kaartjies is beperk – moenie te lank wag nie!
FB Page: https://shorturl.at/6zPFR
Kom vier saam, herleef die goeie ou dae en maak nuwe herinneringe!
Jy wil dit nie misloop nie!