Volkies Matrieks 1996

About

Reünie Info


Datum: 23 Mei 2026

Tyd: 18h00-22h00

Plek: Volkies Lapa

Kostes: R300 p/p


FB PAGE????

https://shorturl.at/6zPFR


Ons jaargroep, die Klas van 1996, kom vanjaar bymekaar vir ’n spesiale 30 jaar reünie!

Ons skop die dag af deur saam die opwindende Volkie vs Gimmie sportdag by die skool te geniet — ’n dag vol trots, energie en skoolgees soos in die goeie ou dae.

Daarna skuif ons aan na die Volkies Wildsfees waar ons die aand saam deurbring — lekker kuier, stories deel, lag oor ou herinneringe en weer bande versterk.

Kaartjies is R300 per persoon. Kinders onder 6 gratis. Ons het 3x Lapa’s bespreek, 30 mense per Lapa Kom vier saam met ons, herleef die herinneringe en maak nuwes. Dit gaan ’n dag en aand wees wat jy nie wil misloop nie!