Family friendly

Droomsindroom - Pouse Toer HTS Witbank

Wed May 6, 18:00 - Wed May 6, 21:00

Die Heuwel

ABOUT

DROOMSINDROOM BIED AAN.... POUSE SKOLE TOER 2026

Die malse klank, ligte en fees ervaring net vir die julle!

Die fees is SLEGS vir leerlinge van HTS Witbank. Geen publiek word toegelaat. Droomsindroom en HTS Witbank personeel hou die reg om publiek weg te wys en geen terug betaling van kaartjie fooie.


WAARSKUWING!!

  • Nagevolge van die POUSE-ervaring sluit in:
  • Hees stem van saam skreeu en sing
  • Pap lyf van op en af spring en dans
  • Onvergeetlike herinneringe saam met jou beste vriende

Een aand vol vibes en gees. Soos 'n fees, net beter, nader en net daar vir die Volkies

Die vertoning is nie geskik vir mense met sensitiwiteit vir flitsende ligte nie

jull

DIRECTIONS

Droomsindroom - Pouse Toer HTS Witbank
Die Heuwel
Die Heuwel, eMalahleni, 1034, South Africa
Get Directions