Droomsindroom Pouse Toer

About

DROOMSINDROOM bied aan POUSE TOER 2026

Pouse toer is n nasionale toer deur die Boetie duo Kirsten en Kyle.

Droomsindroom bring hulle energie, hulle vibe, die beste ligte en klank na jou skool toe!


Program:

Deur maak oop 18:00

Vertoning begin 19:00

Foto en handtekening geleentheid 20:00-21:00


!!! Neem kennis: Flitsende ligte en lasers ten tye van die optrede

Contact info