FREE OPTIONS
Family friendly
Die Gesprek op die Phone
Thu Apr 23, 19:30 - Fri Apr 24, 20:30
Hugo Naude Kunssentrum
ABOUT
Die Gesprek op die Phone”
’n Kragtige dans- en dramavertoning wat die wêreld van moderne kommunikasie oopbreek. Hoeveel hoor ons regtig as ons net deur ’n skerm praat? Hoeveel verlore bly tussen die boodskappe, die oproepe, die stilte?
Met asemrowende bewegings, emosionele tonele en Rebirth se unieke energie, word die foon nie net ’n instrument van verbinding nie, maar ook van misverstand, isolasie en – uiteindelik – genesing.
Kom beleef ’n storie waar dans meer sê as woorde, en waar ’n eenvoudige oproep ons almal kan verander.
DIRECTIONS
Die Gesprek op die Phone
Hugo Naude Kunssentrum
86 Tulbagh St, Bergsig, Worcester, 6850, South Africa
Get Directions