TOO GLAM TO GIVE UP!! Women's Month Experience | Pretoria
Sat Nov 7, 17:30 - Sat Nov 7, 21:00
The Glen Venue
ABOUT
TOO GLAM TO GIVE UP!!
'n Ladies Night wat elke vrou verdien...
'n Glamorous Vroue Ervaring deur Skuif Jou Kroon Reg
TOO GLAM TO GIVE UP!!
’n Ladies Night wat elke vrou verdien...
Haal daardie mooi uitrusting uit die kas, sit jou favourite lipstick op, trek mooi aan en kom geniet die aand saam met ons!
’n Glamorous Vroue-Ervaring deur Skuif Jou Kroon Reg
’n Intieme, elegante vroue-ervaring waar jy kan mooi aantrek, lag, unwind en net weer jouself geniet.
Too Glam To Give Up is nie net ’n event nie. Dis ’n premium Ladies Night-ervaring waar glamour, lekker kuier, lag en onvergeetlike herinneringe bymekaar kom.
’n AAND NET VIR JOU...
Nie ’n werkfunksie nie,
Nie ’n skoolvergadering nie,
Nie nog iets op die “to-do”-lys nie.
Net ’n aand om mooi aan te trek, saam met vriendinne te lag, lekker te kuier en die oomblik te geniet.
Want soms het elke vrou net ’n aand nodig waar sy niks hoef te wees of te doen nie, behalwe om haarself te wees!
JOU AAND SLUIT IN...
• Pragtige Glam verfrissende drankies.
• ’n Glam Fotohoek vir foto's wat jy beslis gaan wíl deel!
• ’n Kort motiverende boodskap met ’n tikkie humor deur Magda Calitz oor vrouwees.
• Opwindende gelukkige trekkings.
• ’n Spesiale Birthday Queen-viering vir die wat verjaar.
• En natuurlik... ’n aand vol lekker lag, kuier en vele meer verrassings!
DRESS CODE
Casual Glam
Think elegant, stylish and just a touch of bling.
BRING JOU VRIENDINNE SAAM
Bring jou ma.
Jou suster.
Jou dogter.
Jou kollegas.
Of daardie vriendin vir wie jy al maande lank sê:
“Ons moet regtig iets saam gaan doen!”
Maak ’n aand daarvan en kom geniet Too Glam To Give Up saam! Ons Diamond Glam Group (5 Seats) maak dit maklik om saam te bespreek én saam te sit.
BESONDERHEDE
Datum: Saterdag, 7 November 2026
Tyd: 17:30 – 21:00
Venue: The Glen Venue
190 Corobay Ave
Garsfontein
Pretoria
MOENIE HIERDIE EEN MISLOOP NIE...
Hierdie is nie 'n Ladies Night wat jy wil mis en kyk hoe ander dit geniet het nie!
Begin die WhatsApp-groep en vra
“Wie gaan saam?”
TOO GLAM TO GIVE UP!!
Trek mooi aan. Bring jou girls. Kom lag. Kom kuier. Kom geniet jou aand.
Ons sien jou daar!