SKUIF JOU KROON REG
About
SKUIF JOU KROON REG
Waar Vroue Onthou Wie Hulle Is
SKUIF JOU KROON REG
Waar vroue onthou wie hulle is
Elke vrou dra ’n kroon.
Nie omdat haar lewe perfek is nie… maar omdat sy waarde het.
Maar die lewe kan ’n vrou soms laat vergeet wie sy is.
Skuif Jou Kroon Reg is ’n vroue-beweging en ervaring wat vroue herinner aan hul waarde, identiteit en selfvertroue.
Dit gaan oor meer as net ’n event…
dit gaan oor vroue wat weer begin glimlag, weer lig voel en weer hulle plek inneem.
Wanneer ’n vrou haar kroon regskuif, verander haar wêreld.
AANGEBIED DEUR
Skuif Jou Kroon Reg