Family friendly
Droomsindroom Pouse toer - DF Akademie
Thu May 14, 18:00 - Thu May 14, 21:00
Frans Conradie Drive
ABOUT
DROOMSINDROOM BIED AAN.... POUSE SKOLE TOER 2026
Die malse klank, ligte en fees ervaring net vir julle skool!
Die fees is SLEGS vir leerlinge van DF Akademie. Geen publiek word toegelaat. Droomsindroom en DF Akademie personeel hou die reg om publiek weg te wys en geen terug betaling van kaartjie fooie.
WAARSKUWING!!
- Nagevolge van die POUSE-ervaring sluit in:
- Hees stem van saam skreeu en sing
- Pap lyf van op en af spring en dans
- Onvergeetlike herinneringe saam met jou beste vriende
Een aand vol vibes en gees. Soos 'n fees, net beter, nader en net daar vir die Volkies
Die vertoning is nie geskik vir mense met sensitiwiteit vir flitsende ligte nie
DIRECTIONS
Droomsindroom Pouse toer - DF Akademie
Frans Conradie Drive
Frans Conradie Drive, Bellville Park, Cape Town, 7530, South Africa
Get Directions