Koos Kombuis Akoesties BUITELUG vertoning
Sat Aug 1, 17:00 - Sat Aug 1, 20:00
Landje
ABOUT
KOOS KOMBUIS BY LANDJE
Koos Kombuis, die kultuursikoon en kunstenaar, bring sy musiek en stories na Landje op 1 Augustus 2026. Kom beleef die man wat die Suid-Afrikaanse musieklandskap so diep gemerk het!
1 Augustus 2026
R250 per persoon
Deure oop om 17:00
Show begin om 20:00
Maak seker jy bespreek jou sitplek – beperkte plekke beskikbaar!
Tickets beskikbaar op Quicket - link in ons bio!
*Kontantvrye perseel. Slegs kaartbetalings.
*PIZZAS & DRANK OP DIE PERSEEL TE KOOP
#KoosKombuis #LiveMusic #PretoriaEvents #LandjeVibes #MaakMemories