No under 18s
Bloemhof Langtafel
Sat Mar 7, 18:00 - Sat Mar 7, 23:00
Bloemhof Girls' High School
ABOUT
Die Hoër Meisieskool Bloemhof se Langtafel gaan 'n aand wees van geurige disse, lag, goeie geselskap en nuwe herinneringe - 'n gesellige kuier op die maat van klankryke musiek en vermaak. Kaartjies word per tafel van agt verkoop. Indien gaste minder as agt persone is, kontak dan vir Marina Fourie (0824481146) vir hierdie bespreking.