Hoër Meisieskool Bloemhof

About

Onder die Hoër Meisieskool Bloemhof se lowergroen bome kan jy 'n gas wees van ons Langtafel met die heerlikste disse, aangename geselskap en die skep van nuwe herinneringe. Ons nooi die gemeenskap graag uit na ons Langtafel 2026!