Family friendly
Vanuit Hugenote Kollege: Toekoms en teologie
Thu Oct 8, 08:30 - Thu Oct 8, 16:00
Event is online
ABOUT

Hierdie webinaar word op Zoom aangebied. Die Zoom skakel sal die dag voor die webinaar uitgestuur word.
Kontak Rika van Rensburg by [email protected] vir enige navrae