Excelsus

About

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) organiseer verskillende leergeleenthede soos programme, kursusse en konferensies wat gerig is op die ontwikkeling van die volgehoue bedieningsvaardighede van leiers in die NG Kerk. Ons skep leergemeenskappe wat leiers help om in die veranderende kontekste waarin ons bedien saam die koninkryk te soek en as dissipels te leef.


Die sentrum is deel van die Kuratorium van die Universiteit van Pretoria. Excelsus is een van die diensverskaffers van die NG Kerk se Taakspan vir Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO).


Contact info