Family friendly
Liefling
Mon May 4, 19:00 - Thu May 7, 21:00
Paarl Gimnasium
ABOUT
Liefling, die musiekblyspel, is die verhaal van Liefling Marais, 'n avontuurlustige plaasmeisie. Die intrige fokus op 'n Desembervakansie in Hartbeespoort, waar Liefling verlief raak op Jan Ferreira, tot ergernis van die rykmansdogter Melanie von Staden. Hierdie romantiese komedie is deurspek met bekende Afrikaanse treffers. Moenie hierdie komiese musiekblyspel, aangebied deur Hoërskool Paarl Gimnasium, misloop nie.