Hoërskool Gimnasium Paarl

About

Hoërskool Paarl Gimnasium bied vanjaar die Musiekblyspel, Liefling, aan.

Liefling, die musiekblyspel, is die verhaal van Liefling Marais, 'n avontuurlustige plaasmeisie. Die intrige fokus op 'n Desembervakansie in Hartbeespoort, waar Liefling verlief raak op Jan Ferreira, tot ergernis van die rykmansdogter, Melanie von Staden. Hierdie romantiese komedie is deurspek met bekende Afrikaanse treffers. Moenie hierdie komiese musiekblyspel, aangebied deur Hoërskool Paarl Gimnasium, misloop nie.

Contact info