Family friendly
Die Rebellie Fees
Sat May 2, 07:00 - Sat May 2, 23:00
Steyn Safaris
ABOUT
Die REBELLIE FEES bied die volgende waarna jy kan uitsien:
KUNSTENAARS:
- Steve Hofmeyr;
- Bok Van Blerk;
- Adam Tas;
- Jan Rhaap; en
- Henk Grimsell (After Party Band)
UITSTALLERS:
- Landbou - soos bv. grootvee en kleinvee spog kuddes; landbou toerusting ens;
- Nywerheid;
- Korperatief;
- Kleinsake;
- Mynbou;
- Sekuriteit;
- Medies.
En natuurlik ook:
- Kroeg / Bier Tent ;
- Kosstalletjies;
- Klere stalletjies;
- Kuns; en
- Kinder-vermaak.
DIE REBELLIE RIVER RUN:
- Draf roete(s) vir sport liefhebbers vanaf 15-20km al langs die Riet Rivier.
- Pret draf / stap 5km.
REBEL VAN DIE JAAR KOMPETISIE:
Die Rebellie fees gee geleentheid vir ‘n kompetisie met toekennings in die gemeenskap vir uitnemendheid, innovasie, leierskap en presteerders. Nominasies word geplaas deur die gemeenskap, vir die gemeenskap.
Kategorie 1:
- Voorbok van die jaar (tussen 20 - 45 jaar).
'n Jong boerseun met woema!
Kategorie 2:
- Vonkel / boervrou van die jaar (geen ouderdoms beperking).
Die juweel van die gemeenskap.
Kategorie 3:
- Rebel van die jaar (geen ouderdoms beperking).
Die lewende legende.
LEKKER VERMAAK - LEKKER MUSIEK - LEKKER MENSE