Rebellie Fees

About

Die REBELLIE FEES:


Om ‘n suksesvolle Afrikaanse kultuur fees te bied deur ‘n volhoubare platform te skep deur middel van:


  1. plaaslike landbou-innovasie;
  2. gemeenskapsbande te versterk deur vermaak en sportiewe deelname;
  3. kultuur trots te bevorder;
  4. afrikaanse sangers te promifeer;
  5. die streek as ‘n voorkeur te posisioneer met innovering!


Kom geniet die dag saam ons!


LEKKER VERMAAK - LEKKER MUSIEK - LEKKER MENSE

Contact info