Family friendly

Britstown Kuns Bring Hoop

Mon Jun 22, 18:00 - Mon Jun 22, 20:00

Britstown

ABOUT

3 kunstenaars.

3 genres.

3 meesters op hul kunsgebied.


Op één verhoog smelt poësie, sang, asemrowende instrumentele musiek en lewende skilderkuns saam tot ’n belewenis wat jou stil laat.


Woorde raak die hart.

Stemme dra emosie.

Klanke steel jou asem.

Kleur kom tot lewe voor jou oë—geskilder terwyl die gehoor in stille verwondering alles inneem.


Hierdie is ’n enig-in-sy-soort konsert—intiém, diep, mind-blowing en onvergeetlik.


Dis iets om nie te mis nie.

DIRECTIONS

Britstown Kuns Bring Hoop
Britstown
Get Directions