RAAF BUITELUG vertoning
Sun Mar 1, 12:00 - Sun Mar 1, 16:00
Landje
ABOUT
BUITELUG vertoning
RAAF - ‘n Fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank na hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe
Lourens en Esté RAAF doen die lewe anders - elke dag is ‘n avontuur, elke oomblik ‘n geleentheid.
Kom klim op die RAAFtuig vir ‘n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie - ‘n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie!
1 Maart
12:00-16:00
R 280 pp
R 150 kinders onder 12
Voor vertoning:
12:00 Hekke oop
14:00 RAAF
16:00 Hekke sluit
Kos & Drank op perseel te koop CASHLESS