Elandré Akoesties buitelug vertoning

Sat Feb 14, 17:00 - Sat Feb 14, 22:00

Landje

ABOUT

Elandré AKOESTIES buitelug vertoning


Elandré kom doen 'n hartroerende vertoning by Landje.

Kom geniet die aand met sy gewilde musiek.

Moenie op die somersaand onder die sterre uitmis nie.


14 Februarie

17:00-22:00

R 220 pp

R 80 kinders onder 12


17:00 Hekke oop

20:00 Elandré

22:00 Hekke sluit


Pizzas & Drank op perseel te koop CASHLESS

DIRECTIONS

Elandré Akoesties buitelug vertoning
Landje
46 Graham Rd, Shere, 0084
Get Directions