KFC Junior Tennistoernooi
Thu Feb 26, 07:00 - Thu Feb 26, 17:00
De Aar High School Tennis Courts
ABOUT
Donderdag 26 Feb 2026: (KFC Junior Tennistoernooi: Formaat Round Robin)
(Bane: Hoërskool en Laerskool)
Tyd: 07:00
Plek: Hoërskool Tennisbane
Koste: R400 per speler (Toegangsfooie ingesluit)
1) O.8
2) O.10
3) O.12
Tellers vir O.8 en beginners
Die volgende aktiwiteite vind voor die toernooi plaas:
- Dinamiese opwarmingsdansies
- Tennisafrigting (grondhoue, vlughoue, afslane)
- Voetwerk
Navrae: Lotalna Menne 082 433 8743 / Driaan Smit 076 374 6750