Kyto Karoofees
About
KFC Tennisfees: (26 Feb – 28 Feb 2026)
TENNIS VIR ALMAL!
Genoeg tennis, asook tyd om die fees te ondersteun!
Pryse en verrassings vir almal! (Beste Vordering, Meeste Potensiaal, Beste Gees, Vriendelikste Speler en vele meer)
“Body Painting” ingesluit!
Donderdag 26 Feb 2026: (KFC Junior Tennistoernooi: Formaat Round Robin)
(Bane: Hoërskool en Laerskool)
Tyd: 07:00
Plek: Hoërskool Tennisbane
Koste: R400 per speler (Toegangsfooie ingesluit)
1) O.8
2) O.10
3) O.12
Tellers vir O.8 en beginners
Die volgende aktiwiteite vind voor die toernooi plaas:
Saterdag 28 Feb 2026:
Dubbels-/Gemengde dubbels-toernooi (Round Robin) vir Ouers/Volwassenes + kinders.
Tyd: 07:00Plek: Hoërskool Tennisbane
Koste: R100 per speler (Toegangsfooie ingesluit)
Indien nodig sal toernooi in verskillende kategorieë ingedeel word, of op voorgee basis.
Karoofees-tennistoernooi word afgesluit met “fun + games” vir almal. Daar is baie verrassings en pret wat wag, asook ‘n Lucky Draw.
Inskrywings open 15 Desember 2026
Navrae: Lotalna Menne 082 433 8743 / Driaan Smit 076 374 6750