FREE OPTIONS
Family friendly

Opedag

Thu Feb 26, 16:00 - Thu Feb 26, 21:00

DF Akademie

ABOUT

Kom vind jou plek by DF!


Woon ons opedag by en sien wat ons bied – 'n plek vir almal om hulself te vind, te word en te wees!


Bespreek asb. 'n kaartjie vir elke persoon wat die geleentheid bywoon. (Dit sluit graad 6/7-leerder, mamma en/of pappa, boeties en sussies in.)


Ons het 2 sessies vir ons opedag.


Groep 1 - Bespreek jou kaartjies vir 16:00.

16:00-16:30 – Beweeg op jou eie deur vir die sporttoer.

16:30 – Ons ontmoet mekaar by die pawiljoen en 'n begeleide skooltoer (kultuuraktiwiteite word hierby ingesluit) vind plaas.

18:00 – Ouers kom in die aktiwiteitsentrum bymekaar vir die inligtingsessie.

18:00 – Leerders is in die saal.


OF


Groep 2 - Bespreek jou kaartjies vir 18:00.

17:00-18:00 – Beweeg op jou eie deur vir die sporttoer.

18:00 – Ouers kom in die aktiwiteitsentrum bymekaar vir die inligtingsessie.

18:00 – Leerders is in die saal.

18:45 – Na afloop van die inligtingsessie in die sentrum, vind 'n begeleide skooltoer (kultuuraktiwiteite word hierby ingesluit) plaas vir groep 2.


Jy bespreek slegs kaartjies vir 1 tydgleuf.


Kom vind jou plek by DF!




DIRECTIONS

Opedag
DF Akademie
Frans Conradie Dr, Bellville, Cape Town, 7530, South Africa
Get Directions