Klanke onder die berg met Francois van Coke
Fri Mar 6, 18:30 - Fri Mar 6, 20:30
Hoërskool Jan van Riebeeck-Amfiteater
ABOUT
Beleef ’n onvergeetlike aand vol Afrikaanse rock en koorklanke met Francois van Coke en die H/s Jan van Riebeeck koor, onder die sterre met Tafelberg as agtergrond.
Hierdie spesiale feeskonsert bring rou energie, ikoniese liedjies en ’n unieke samewerking bymekaar in ’n eenmalige musiekervaring.
’n Viering van musiek, herinneringe en gemeenskap – moenie dit misloop nie.
Daar sal 'n verwelkomingsdrankie wees asook kos-en verversings te koop wees.
Bring 'n kussing en geniet 'n pragtige somersaand saam met ons.
Hekke open om 17:45
DIRECTIONS
Klanke onder die berg met Francois van Coke
Hoërskool Jan van Riebeeck-Amfiteater
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions