Hoërskool Jan van Riebeeck

About

Die Piesangskille by Hoërskool Jan van Riebeeck!


Woensdag, 5 Augustus 2026

Venue: Hoërskool Jan van Riebeeck-skoolsaal

Tyd: 18:30


Ondersteun ook ons Jan van Riebeeckers tydens ons STERREJAG-talentkompetisie as voorporgram vir Die Piesangskille!


Moenie hierdie gewilde SA-kunstenaars as ons spesiale Afrikaansweek-gaskunstenaars misloop nie!

Contact info