ZAAN SONNEKUS & Simeon Kriel - LIVE at Aandklas Stellenbosch
Thu Dec 11, 20:00 - Thu Dec 11, 23:00
Aandklas Stellenbosch
ABOUT
Vang graand en vang gees! Vir een aand las ons heeltemal quiz night, en bring vir ZAAN SONNEKUS op stage! Donderdag, 11 Desember by Aandklas Stellenbosch. DIe prins van Pretoria maak groot moves in die Afrikaanse rock musiek scene, en as sy vorige show by Aandklas enige iets is om van af te werk, gaan hierdie een nog beter wees.
Simeon Kriel sal die verhoog en die gehoor vir ons aan die gan kry reg voor Zaan Sonnekus.
R100 per persoon.
20h00 - Simeon Kriel
21h00 - Zaan Sonnekus
Moontlik gemaak deur Bothners Musical Instruments & CO Produksies.
GEEN ONDER 18s. NO ID NO ENTRY.
NO QUIZ NIGHT.
When: Thursday, 11 December 2025
Where: Aandklas Stellenbosch
Who: Zaan Sonnekus
Time: Bands to start 8pm (subject to change)
Price: R100
Tickets:
Important information:
No under-18s allowed.
No ID, No Entry.
Right of admission reserved.
For any further queries, get in touch with Aandklas via WhatsApp at 069 754 4046.
Aandklas' stage area has no seating. It gets rough and rowdy. Just the way we like it.
We have a full operating bar and kitchen serving pizzas, burgers, salads, starters, ribs, etc.