Valiant Swart & Jake Gunn
Fri Jan 2, 19:30 - Fri Jan 2, 22:30
Saal Buffelsbaai
ABOUT
Valiant sê:
"Ek sien uit na 'n lekker jol. Ons het baie tunes om julle mee te vermaak van die Mystic Boer tot Eyeshadow, Sonvanger, en Duisend Myl Blues - bietjie Blues, bietjie Folk, kwela en ballades, ou gunstelinge, nuwe tunes.
Kom sluit by ons aan vir 'n lekker jol!"
Meer oor Valiant hier:
https://www.facebook.com/valiant.swart
Kom luister, jol, geniet Bluesrock, Folkrock en Ballades net soos Valiant en Jake dit kan doen.
Lees meer oor Jake Gunn wat saam met Valiant optree hier:
https://www.facebook.com/jakegunnband
Seating: Barnyard Style
Tafels en stoele met 6 persone per tafel , sowel as twee baie lang tafels in die middel waar jy en jou vriende aan weerskante van die tafels kan sit.
Bring jou eie piekniekmandjie, wyn, borde en glase.
Alles kaartjies word deur/op Quicket gedoen, geen kontant verkope of kaart fasiliteite by die deure