Family friendly

Jakkie Louw

Sat Dec 20, 19:30 - Sat Dec 20, 22:30

Saal Buffelsbaai

ABOUT

Jakkie se ‘Legendes’ vereer ‘die mooi en die magic’ van Afrikaanse musiek


Liedjies van ons legendes ná 100 jaar van Afrikaans.

Hoor hartroerende liedjies van onder andere Koos Kombuis, Johannes Kerkorrel en Valiant Swart, aangebied soos nooit tevore nie!

Jakkie is bekend vir songs soos Drie Pikkewyne en vele ander lekker musiek vir dans en kuier maar ook vir sy songs met deernis en emosie - voorwaar iets vir elkeen.

Die hele gesin sal dit beslis geniet.

Luister hier na Drie Pikkewyne

https://youtu.be/5UEiLLT5KH8

Die Drie Varkies

https://youtu.be/SpcZ73lguvc?si=DX-VarDcp2HGh4Ys


Seating: Barnyard Style

Tafels en stoele met 6 persone per tafel , sowel as twee baie lang tafels in die middel waar jy en jou vriende aan weerskante van die tafels kan sit.

Bring jou eie piekniekmandjie, wyn, borde en glase.

Alles kaartjies word deur/op Quicket gedoen, geen kontant verkope of kaart fasiliteite by die deure


Jy is welkom om jou mandjie/naambordjie al vroeër by jou gekose tafel te gaan neersit. Alle kaartjies word net eers ingescan by die deure

Deure sal vanaf 18:30 oop wees.


DIRECTIONS

Jakkie Louw
Saal Buffelsbaai
WX7C+MW, Buffels Bay, 6570, South Africa
Get Directions