Family friendly

Praktiese Teologie: Hoe't ons gemaak? Hoe maak ons nou? Hoe kan ons vorentoe maak?

Thu Feb 19, 08:30 - Thu Feb 19, 15:30

Event is online

ABOUT

Praktiese Teologie: Hoe't ons gemaak? Hoe maak ons nou? Hoe kan ons vorentoe maak?

Practical Theology: How did we do things? How do we do things now? How can we do things, going forward?


19 Feb. 2026 (aanlyn)

08:30 - 10:00 Sessie 1: Geloofspraktyke: geloofskapitaal en Geloofsgebaseerde Organisasies / Faith practices - spiritual capital and Faith Based Organisations: Prof. Christo Lombaard, Prof. Stephan de Beer, Gespreksgenoot (New appointment)


10:00-10:30 Koffie/tee


10:30-12:00 Sessie 2: Christian identity practices, from the Ancient Mediterranean via Europe to us here, in Africa today: Dr. Mangaliso Matshobane, Prof. Maake Masango


12:00 Middagete


13:00-14:15 Sessie 3: Gemeente- en predikingpraktyke: Dr. Dieter de Bruin, Prof. Malan Nel


14:15 Breek


14:15-15:30 Sessie 4: Pastorale praktyke: Dr. Annelie Botha, Prof. Yolanda Dreyer


Hierdie webinaar word op Zoom aangebied. Die Zoom skakel sal die dag voor die webinaar uitgestuur word.


Kontak Rika van Rensburg by [email protected] vir enige navrae