Family friendly
Steve Hofmeyr Live
Fri Jun 12, 18:30 - Fri Jun 12, 21:00
Standerton Teatro
ABOUT
Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand wanneer Steve Hofmeyr op 12 Junie 2026 die verhoog by Standerton Teatro betree! Kom beleef sy treffers, unieke stem en aansteeklike energie in ’n warm, gesellige atmosfeer wat jou van begin tot einde sal boei.
Dis die perfekte geleentheid om saam met vriende en familie te ontspan en topklas vermaak te geniet.
Etes en verersings is voor en na die tyd te koop.
Neem asseblief kennis: sitplekke is ongereserveerd
Vir enige navrae kontak: 081 815 2929 / 017 712 2929
of kontak gerus vir Elize Smith 072 297 2911