Standerton Teatro

About

Op 12 Junie 2026 kom Steve Hofmeyr na Standerton Teatro vir ’n onvergeetlike aand van vermaak. Kom geniet uitstekende musiek en geselskap in ’n ontspanne atmosfeer. Kaartjies is R200 p.p

Neem asseblief kennis: sitplekke is ongereserveerde

Contact info