Joshua Na Die Reën
Thu Feb 5, 19:00 - Thu Feb 5, 20:00
The Showroom Theatre
ABOUT
Joshua na die Reën, die sanger-liedjieskrywer wat sy loopbaan in 2013 met sy debuut album Lig op die Horison begin het, tree op 5 Februarie 2026 by The Showroom Theatre in 'n baie mooi dorpie genaamd Prince Albert in die Wes-Kaap op.
Sedert sy debuut het hy talle toekennings vir sy liedjieskryfwerk en optredes ontvang.
Kom ervaar sy unieke musiekstyl, wat bestaan uit melodieë en lirieke wat grootliks deur die natuur en die diep belewing van emosie en die lewe geïnspireer is. Dit is dalk ’n vertoning met dieper inhoud, maar die musiekstyl werk goed vir ’n gehoor wat staan of in ’n teater sit—kom ons kyk waarheen die aand ons lei.
Konsertbesonderhede:
- Datum: 5 Februarie 2026
- Plek: The Showroom Theatre, Prince Albert
- Kaartjies: R200
- Deure open: 18:00
- Vertoontyd: 19:00
- Kontantlose kroeg: Vanaf 18:00 oop
- Kos: Pizzas is beskikbaar by ONS Prince Albert, 34 Kerkstraat (Skyns oorkant The Showroom Theatre).
Sien jou daar!
Joshua na die Reën, the singer-songwriter who started his career in 2013 with his debut album Lig op die Horison, will be performing on 5 February 2026 at The Showroom Theatre in a beautiful town named Prince Albert in the Western Cape. Since his debut, he has received numerous awards for his songwriting and performances.
Come and experience his unique music style, which consists of melodies and lyrics largely inspired by nature and the deep experience of emotion and life. It may be a performance with a deeper content, but the music style works well for an audience standing or sitting in a theatre—let's see where the evening takes us.
Concert Details
- Date: 5 February 2026
- Venue: The Showroom Theatre, Prince Albert
- Tickets: R200
- Doors open: 18:00
- Show time: 19:00
- Cashless bar: Open from 18:00
- Food: Pizzas are available at ONS Prince Albert, 34 Kerk Street (Diagonally opposite The Showroom Theatre).
See you there!