FREE OPTIONS
Family friendly
VerLIGting Kersblyspel
Sun Nov 30, 09:30 - Sun Nov 30, 19:30
Standerton Teatro
ABOUT
VerLIGting
Hierdie jaar se Kersspel, “VerLIGting”, neem jou op ’n roerende reis deur verskillende generasies — van kinders wat met opgewondenheid oor Kersfees droom, tot volwassenes wat in die chaos probeer onthou hoekom dit nog saak maak.
Met humor, musiek, eerlikheid en hoop wys elke toneel dat Jesus steeds die Lig is — in ons huise, ons families en ons gewone lewens.
“VerLIGting” herinner ons dat Kersfees nie perfek hoef te wees nie… net eg.
Kom ervaar ’n aand vol warmte, lag en geloof — en vind saam met ons weer die LIG in Kersfees.
DIRECTIONS
VerLIGting Kersblyspel
Standerton Teatro
52 Coligny St, Standerton, 2430, South Africa
Get Directions