ROOKSEIN - LIVE at Aandklas Stellenbosch
Sun Dec 7, 17:00 - Sun Dec 7, 21:00
Aandklas Stellenbosch
ABOUT
STELLIES! Op Sondag 7 Desember by Aandklas, kom Potch se trots na Stellies! Rooksein het die afgelope tyd groot golwe gemaak met hul unieke mix van Afrikaanse en Engelse folk-rock, veral met hul smash hit saam met die groep ONS, STELLIES!
Dian van Rooksein: “Stellenbosch is net ’n ongelooflike plek. ’n Mens is bevoorreg om daar te wees, en jy is net een keer jonk - maak die meeste van elke oomblik!”
Rooksein se vorige show by Aandklas was mal. Kom ons maak hierdie een maller.
Dis die perfekte Desember-Sondag. Live musiek, 'n pizza special én 'n cocktail special. Bring al jou mense saam en maak seker jy kry jou kaartjies voor dit uithardloop.
Kaartjies: https://qkt.io/sSsKRS
Alle pizzas R75.
Alle cocktails R42.
Kaartjies slegs R100.
When: Sunday, 07 December 2025
Where: Aandklas Stellenbosch
Who: Rooksein
Time: Bands to start 8pm (subject to change)
Price: R100
Tickets: https://qkt.io/sSsKRS
In samewerking met CO Produksies.
Important information:
No under-18s allowed.
Right of admission reserved.
For any further queries, get in touch with Aandklas via WhatsApp at 069 754 4046.
Aandklas' stage area has no seating. It gets rough and rowdy. Just the way we like it.
We have a full operating bar and kitchen serving pizzas, burgers, salads, starters, ribs, etc.