Potjiekosdag
Sun Nov 23, 11:00 - Sun Nov 23, 15:00
Veranderde Lewens Kerk
ABOUT
POTJIEKOSDAG – 23 November 2025
Kom geniet ’n heerlike dag saam met jou geestelike familie en ondersteun ons Veranderde Lewens se Senior Bediening !
Onthou asseblief vir die dag:
- Bring jou eie kampstoel, piekniekkombers en sonhoed saam.
- Jy is welkom om jou eie eetgerei te bring, maar daar sal ook weggooibare bakkies, messe en vurke beskikbaar wees.
- Koeldrank en heerlike koffie sal te koop wees — bring dus ’n ekstra geldjie saam!
- Etes sal vanaf 11:30 beskikbaar wees.
POTJIEKOS DAY – 23 November 2025
Come and enjoy a wonderful day with your spiritual family and support our Change Lives Senior Ministry !
Please remember for the day:
- Bring your own camping chair, picnic blanket, and sun hat.
- You’re welcome to bring your own cutlery, but disposable bowls, knives, and forks will also be available.
- Soft drinks and delicious coffee will be on sale — so bring along a little extra cash!
- Meals will be available from 11:30 a.m.