FREE OPTIONS

Carnavon - Die Anties Bring Hoop

Thu Jun 25, 09:30 - Thu Jun 25, 13:00

Carnarvon

ABOUT

DIE ANTIES BRING HOOP VIR ’N BOERVROU IN CARNAVON

Gratis Kunsklas – 25 Junie 2026


Kom beleef saam met ons ’n dag vol inspirasie, kleur en hoop. Die Anties Bring Hoop-span reis weer deur Suid-Afrika om gratis kunsklasse aan te bied vir vroue op die platteland – ’n kans om asem te haal, kreatief te wees en nuwe krag te kry.


Wat wag vir jou:


’n Gratis kunsklas met al die materiaal voorsien


Tyd om te ontspan, lag en gesels met ander vroue


’n Klein geskenkie van liefde om saam huis toe te neem


’n Boodskap van geloof, hoop en vrouekrag


Oor ons missie:

Die Anties Bring Hoop is ’n projek wat ontstaan het uit ’n liefde vir mense en kuns. Ons ry duisende kilometers om hoop te saai, hande te vat en kreatiwiteit terug te bring na gemeenskappe wat dit die nodigste het.


Datum: 25 Junie 2026

Koste: Gratis – net bring jouself en ’n oop hart

Kontak: WhatsApp Mariette by 082 085 9492 vir meer inligting


Kom verf, lag, huil en droom saam met ons.

Want saam kan ons lig bring, een kwashaal op ’n slag.


#dieantiesbringhoop

#mariettbeukes

#marietteapproved

DIRECTIONS

Carnavon - Die Anties Bring Hoop
Carnarvon
Carnarvon, 8925, South Africa
Get Directions