No under 18s
Jo Black @ Bosvelder Pub and Restaurant
Wed Dec 10, 20:00 - Wed Dec 10, 22:00
112 Edward Ave
ABOUT
Kom herleef die ou Firkin dae! Met ons Firkin Tribute die 10de Desember 2025, Die Bosvelder bied aan: Jo Black
Moenie uitmis nie! Bespreek nou vir n lekker kuier en n goeie tyd!
Deure maak 17:30 oop vir kaartjie houers. "Pre-show" Liam Black 18:00. Jo Black, min of meer 20:00
Let wel, geen onder 18's in rookarea nie. Vir meer inligting skakel die volgende nommer,
073 237 2888
DIRECTIONS
Jo Black @ Bosvelder Pub and Restaurant
112 Edward Ave
112 Edward Ave, Zwartkop, Centurion, 0172, South Africa
Get Directions