Vrolike Vrou 2026

Sun Sep 13, 13:00 - Sun Sep 13, 16:00

Mosselbay Town Hall

ABOUT

Vrolike Vrou is 'n inspirerende damesgeleentheid waar vroue bymekaar kom vir 'n middag van geloof, bemoediging en praktiese wysheid. Geniet kragtige boodskappe deur Gretha Wiid en Samantha Potgieter, en stap weg met nuwe hoop, vars perspektief en inspirasie vir jou daaglikse lewe.


DIRECTIONS

Vrolike Vrou 2026
Mosselbay Town Hall
101 Marsh St, Mossel Bay Central, Mossel Bay, 6500
Get Directions