Samantha Potgieter
About
Vrolike Vrou is 'n inspirerende geleentheid wat vroue bymekaar bring vir 'n tyd van bemoediging, inspirasie en betekenisvolle samesyn.
Die geleentheid word met trots aangebied deur Samantha Hair Salon, onder leiding van Samantha Potgieter, met die doel om 'n ruimte te skep waar elke vrou welkom voel, nuwe hoop ontvang en geïnspireer huis toe gaan.