Family friendly
Anton Goosen kuier in die Paarl
Sat Oct 25, 19:00 - Sat Oct 25, 22:00
Nine Oaks
ABOUT
Anton Goosen & Illimar Neitz kuier in die Paarl – ’n Fondsinsameling vir Drakenstein Palliative Hospice
Kom beleef ’n magiese aand van musiek, stories en 'n gesellige kuier in die Boland saam met die legendariese Anton Goosen en Illimar Neitz
Hierdie spesiale geleentheid ondersteun die waardevolle werk van Drakenstein Palliative Hospice.
Etes en drankies sal te koop aangebied word en versnapperings word voorsien met aankoms.
Kaartjies is R250 per persoon – moenie hierdie unieke aand misloop nie!
DIRECTIONS
Anton Goosen kuier in die Paarl
Nine Oaks
Dagbreek Farm, Nine Oaks Hoog and Droog Paarl Main road Windmeul, Northern, Paarl, 7630, South Africa
Get Directions