Drakenstein Palliative Hospice

About

Anton Goosen & Illimar Neitz kom kuier in die Paarl!

Kom beleef ’n magiese aand van musiek, stories en saamwees in die Boland, saam met legendariese Anton Goosen en Illimar Neitz.

Hierdie spesiale geleentheid word aangebied ter ondersteuning aan Drakenstein Palliative Hospice.


Drakenstein Palliatiewe Hospice is ’n nie-winsgewende organisasie wat gratis palliatiewe en eindtyd-sorg aan individue in die Drakenstein-gemeenskap bied. Ons missie is gegrond in medelye, waardigheid en ondersteuning — en ons is afhanklik van die vrygewigheid van besighede en individue om hierdie noodsaaklike werk voort te sit.


Kaartjies is R250 per persoon – moenie hierdie unieke aand misloop nie!


Anton Goosen & Illimar Neitz Visits Paarl!

Join us for a magical evening of music, storytelling, and togetherness in the Boland with two legendary artists – Anton Goosen and Illimar Neitz

This special event supports the vital work of Drakenstein Palliative Hospice.


Drakenstein Palliative Hospice is a non-profit organisation dedicated to providing free palliative and end-of-life care to individuals in the Drakenstein community. Our mission is rooted in compassion, dignity, and support — and we rely on the generosity of businesses and individuals to continue this vital work.


Tickets are R250 per person – don’t miss out on this unforgettable night!

Contact info