No under 13s

Spontaan Damesoggend Windhoek 11 Julie 2026

Sat Jul 11, 10:00 - Sat Jul 11, 14:00

Johannesburg

ABOUT


SPONTAAN DAMESOGGEND — WINDHOEK

Venue sal nog beskikbaar gestel word


Tema: Dit stop by my


Spontaan Damesoggend kom vir die eerste keer Windhoek toe — ’n oggend geskep vir vroue wat gereed is op om te groei, asem te haal, te herstel en weer helder te sien.


Dis ’n boutique ervaring vol waarheid, bemoediging en susterhart-verbinding… én hierdie keer wag daar iets besonders ekstra op jou:


LIPSTIFFIE-WERKSWINKEL


’n Unieke, interaktiewe mini-ervaring waar jy jou eie Spontaan-kleur meng en huis toe neem.

Geen ervaring nodig — net kom speel, skep en geniet.

Hierdie is ’n eksklusiewe treat en reeds deel van jou kaartjie.)


Wat wag vir jou:


• Kragtige boodskap: Dit stop by my

• Moment van inspirasie, waarheid en rus

• Lipstiffie-werkswinkel (jou eie kleur om saam huis toe te neem)

• Geskenksakkie gevul met bederf

• Prysuitdelings

• Boutique atmosfeer

• Verbinding met ongelooflike Windhoek-vroue


Vir wie is hierdie oggend?


Vir elke vrou wat voel:

“Ek is klaar met siklusse wat my terughou.

Ek is gereed om op te staan, te groei en nuut te leef.”


Kom sit. Kom asem. Kom word nuut.


Jou plek wag — bring ’n vriendin of kom net soos jy is.


Maar wag daar IS MEER!


Spontaan bring ons eksklusiewe Hemde saam met AL die natuurlike handgemaakte produkte EN die bekleed met Lig boek geskryf deur Spontaan.


Wat jy kan koop op die oggend (Alles is 100% Natuurlik en eie aan Spontaan)

  • Heel Balm
  • Lip Balm - Lavender
  • Signature Spontaan Lip Tint Balm
  • Leopard Lash Serum
  • Cuticle Nectar
  • Keratin Rescue Oil
  • Die Bekleed met Lig Boek

Dis uiters besonders spesiaal , ek hoop jy is reg vir iets wat regtig vir altyd by jou gaan bly :)



DIRECTIONS

Spontaan Damesoggend Windhoek 11 Julie 2026
Johannesburg
Johannesburg, South Africa
Get Directions