Family friendly

Bloemhof Makietie

Sat Nov 1, 09:00 - Sat Nov 1, 23:59

Gekombineerde Skool Bloemhof

ABOUT

Die Bloemhof Makietie word aangebied deur kykNET as viering van Bloemhof, wat in 2025 as wenner van die Dorp van die Jaar-kompetisie aangekondig is. kykNET nooi topkaliber kunstenaars om saam met die dorp fees te vier.

Kunstenaars op die verhoog sluit in:

  • Juanita du Plessis
  • Elandré
  • Ryk Kleinhans
  • Boereorkes
  • Johan Heyns
  • Johan Heyns en Nagwaak

Daar wag ook vir jou:

  • Stalletjies vol plaaslike produkte en kos
  • Vermaak vir die hele gesin
  • En nog vele meer verrassings!

Kom deel in die kleurvolle energie van Bloemhof Blom en beleef ’n feesdag soos geen ander!

KUNSTENAARS

Lys die kunstenaars: Juanita du Plessis, Elandré, Ryk Kleinhans, Johan Heyns en Nagwaak, Boereorkes.

PROGRAM

schedule thumbnail

Schedule 1

Sat, 01 Nov 12:00 AM - Sat, 02 Aug 12:00 AM

10h00: Hekke Open

18H00- Konsert Begin

TICKETS & INFO

mixed thumbnail
Mixed Content 1

R80 per volwassene

Jou kaartjie sluit in:

  • Toegang tot die Kwêla Feesterrein
  • Toegang tot alle konserte op die program
  • Toegang tot die Biertuin
  • Toegang tot die stalletjies (aankope as kliënt van elke stalletjie se eie aanbod)


Kinders jonger as 12 jaar betaal R50.

Kinders jonger as 3jaar: gratis


Geen eet- of drinkgoed mag saamgebring word nie.

Veilige betaalde parkering beskikbaar.

SES KYKNET AKTEURS

DIRECTIONS

Bloemhof Makietie
Gekombineerde Skool Bloemhof
Bloemhof, 2660, South Africa
Get Directions