No under 18s
"Bacchus Tot Bekker"
Fri Dec 12, 18:30 - Fri Dec 12, 22:30
Klein Roosboom
ABOUT
"Bacchus Tot Bekker"
Dit is meer as net ‘n gewone teater produksie wat teater, leefstyl en storievertelling kombineer.
Vir dié van julle wat belangstel: ’n à la carte-spyskaart en wynbestellings is beskikbaar by aankoms.
Die produksie is ongeveer 75 minute, met alombekende Amore Bekker van RSG faam, en regie deur Tobie Cronje. Dit beloof om die gehoor op 'n reis te neem deur die geskiedenis (en stories) van wyn deur middel van vertellings en musiek.
Kom deel gerus ’n glasie (of twee) met ons. Prost!
DIRECTIONS
"Bacchus Tot Bekker"
Klein Roosboom
Tygerberg Valley Rd, Durbanville, Cape Town, 7551
Get Directions