Dames Oggend saam met Liesel Krause-Wiid
Sat Nov 15, 09:00 - Sat Nov 15, 12:00
9 Olienhout St
ABOUT
Kom geniet NG gemeente Jeffreysbaai se Dames oggend. Bekende sparker Liesel Krause-Wiid gaan met ons gesels oor Wees lig , leef lig!
Ons gaan lekker saam kuier, 'n noenmaal geniet en ook die geleentheid kry om van Liesel se produkte te kan koop!
15 November 2025
NG Gemeente Jeffreysbaai, Kompleks-kampus
DIRECTIONS
Dames Oggend saam met Liesel Krause-Wiid
9 Olienhout St
9 Olienhout St, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Get Directions